deur Anke de Beer
Slimfoon 101 is ’n praktiese gids vir kinders en ouers oor die verantwoordelike gebruik van slimfone en digitale tegnologie. Die boek werk soos ’n leerlinglisensie vir ’n kar — kinders moet eers hul “lisensie” verdien voordat hulle reg is vir hul eerste selfoon. Jong lesers leer die gevare van skerms en sosiale media, en word toerus met vaardighede om slim en gesonde keuses te maak. Daar is ook ’n afdeling vir ouers om te lees, en ’n selfoonkontrak aan die einde van die boek om ouers en kinders te help om duidelike reëls en verantwoordelikhede vas te lê.
From sleek leather journals to creative workbooks for kids and teens. Stationery for every stage.
R190,00
R180,00