A5 Sere word sterre

R180

Deur Anke de Beer, Anel Ubbink, Amanda Marais

Sere word sterre vertel die verhaal van Bia wat stile n alleen bly, terwyl Frans se woorde en dade haar seermaak. Pippa sien dit raak en gee vir Bia ‘n ster – ‘n teken van moed en hoop. Hierdie klein gebaar help Bia om haar stem te vin den vir Frans ferm te sê: “stop dit nou.” Uiteindelik besef Frans self dat hy kan kies om sterre eerder as sere te gee. Die boek wys hoe boeliegedrag sere laat, maar hoe vriendelikheid en dapper keuses sterre en lig kan bring. By hierdie boekie word 40 plakkers ingesluit.

Die boek is slegs beskikbaar in Afrikaans

it's learning time

shop related products

From sleek leather journals to creative workbooks for kids and teens. Stationery for every stage.

deur Anke de Beer Slimfoon 101 is ’n praktiese gids vir kinders en ouers…
Smartphone 101 is a practical guide for children and parents on the responsible use of…
By Anke de Beer When Jamie meets a new friend named Buzzy, life suddenly…